1 Montagu Road, Poortjieskloof, Montagu Rural, Montagu
This property is located 25 km from Montagu in a picturesque setting, where there is no through road to the farm. The farm is surrounded by mountains and offers an ideal opportunity for farming on a small scale along with a lifestyle farm in beautiful mountain surroundings.
The farm is enlisted with 21ha of irrigation water from the Kigna irrigation scheme, one borehole for home use and two boreholes with solar pumps. The farm is planted with 6 ha Golden Pride peaches, 2.5 ha apricots and another 10 ha arable land available for further development. A storage zinc dam of 160,000 L available for additional water storage. The property has a spacious 4-bedroom home, 4 laborers' cottages with electricity, a shed of 15 x 20 m2. The farm is connected to the municipal power grid. There are 15 solar panels which generate 330kva to a 3kva pump and a 3kva inverter.
Farm is sold as a going concern. VAT is not included in the price.
Hierdie eiendom is geleë 25 km vanaf Montagu in 'n skilderagtige omgewing, waar daar geen deurpad na die plaas is nie. Die plaas is omring deur berge en bied 'n ideale geleentheid vir boerdery op klein skaal saam met 'n leefstyl in 'n pragtige omgewing.
Die plaas beskik oor 21 ha water vir besproeiing ingelys uit die Kingna besproeiingskema, en is beplant met 6 ha Golden Pride perskes, 2.5 ha appelkose en nog 10 ha grond beskikbaar vir verdere uitbreiding. Daar is een boorgat vir huisgebruik en twee boorgate met sonpompe. 'n sinkdam van 160 000 L beskikbaar vir verdere opgaar. Die eiendom beskik oor 'n ruim 5 slaapkamer woonhuis, vier arbeiders huise met elektrisiteit, 'n stoor van 15 x 20 m. Die plaas is aangesluit by die munisipale kragnetwerk. Daar is 15 sonkrag panele wat 330 kva produseer met 'n 3 kva pomp en 'n 3 kva omskakelaar.
Die plaas word verkoop as 'n lopende saak. BTW is nie ingesluit by die prys nie.